Werkers by die Huis

Werkers by die Huis

Erin Thiele

15,95 €
IVA incluido
Disponible
Editorial:
Digital on Demand
Año de edición:
2022
ISBN:
9781931800914
15,95 €
IVA incluido
Disponible
Añadir a favoritos

'Leer ons ons dae so gebruik dat ons wysheid bekom...' -Psalms 90:12 Erin Thiele het die tyd geneem om in hierdie klein boekie die metodes en beginsels neer te skryf wat aanhou om haar lewe glad te laat verloop. Met vyf kinders wat nog in die huis is en drie wat sy nog tuisskool, terwyl sy aan die stuur is van ’n sukses volle w reldwye bediening as ’n enkelouer, was Erin nog steeds in staat om tyd te maak om meer as ’n dosyn boeke en talryke tydskrif artikels te skryf, twaalf video’s en boeke op band op te neem en was sy ’n motiveringspreker vir honderde vroue dwarsoor die w reld net soos jy! Ons belowe dat hierdie boek jou konstante hulpbron sal wees om jou lewe glad te laat verloop: om jou tyd, maaltye, gemors, skoonmaak, wasgoed, strykwerk en selfs naaldwerk te organiseer en skeduleer. Of jy nou hulp nodig het om jou tyd te bestuur wat God jou gegee het, of ’n makliker manier soek om dinge gedoen te kry, jy sal oor en oor na hierdie boek verwys!

Artículos relacionados

Otros libros del autor

  • Leef die Oorvloedige Lewe
    Erin Thiele
    'Die Bybel sê om jou lewe te vind, moet jy dit eers verloor-en, *Michelle Michaels het net dit gedoen! Dit is vrouens soos Michele wie geroep is om die weg te baan vir so baie vrouens wat hulself alleen bevind, wat dikwels ’n man of kinders of familie verloor het. In die eerste van haar vyf boekereeks, neem Michele ons saam op haar reis wat nie daartoe gelei het dat sy weer gek...
    Disponible

    16,38 €

  • Vind Die Oorvloedige Lewe
    Erin Thiele
    'Die Bybel sê dat om jou lewe te vind moet jy dit eers verloor-en, *Michele Michaels het net dit gedoen! Dit is vrouens soos Michele wat geroep is om die voorloper vir baie vrouens te wees wat hulleself alleen vind, dikwels ’n man of kinders of familie verloor. In die eerste van haar vyf boek reeks, neem Michele ons saam op haar reis wat haar nie gelei het om te verwerf wat sy ...
    Disponible

    16,31 €

  • ’n Wyse Vrou
    Erin Thiele
    Vandat sy Herstel Ministeries Internasionaal gestig het, ’n aanlynse ministerie vir vrouens het, Erin Thiele die harte van duisende vrouens om die wêreld geraak. Haar liefde vir die Here, en haar toewyding om die ontoegewende Woord van God te volg, is duidelik aan almal wat haar boeke gelees het, haar ontmoet het, of haar persoonlik ken. Waar het jy jou lewe gebou? Jesus het vi...
    Disponible

    19,36 €

  • Moving Mountains
    Erin Thiele
    The Bible says 'Owe no man any thing, but to love one another' (Romans 13:8) -and, Michele Michaels took God at His Word! *Michele has been called to blaze the trails for so many women, now in this unique book that is part of her five-book Abundant Life series, she continues to take us along on a most exciting and freeing part of her journey. In a state of financial ruin (after...
    Disponible

    16,11 €

  • Workers@Home
    Erin Thiele
    'Teach us to number our days, that we may present to You a heart of wisdom.' -Psalm 90:12. Erin Thiele has taken the time to write down in this small book the methods and principles that keep her life running smoothly. With five children still at home, home-schooling the youngest three, and heading up a successful worldwide ministry as a single mom, Erin still has been able to ...
    Disponible

    16,06 €

  • Breaking Free from the Poverty Mentality
    Erin Thiele
    'For the mouth speaks out of that which fills the heart' (Matthew 12:34). So many women seem to fall into what *Michele began realizing was a 'Poverty Mentality'-plagued with a warped mindset that solidified the belief, 'I can’t afford it' and/or 'I’m on a tight budget.' No longer trapped in the mental state of poverty, which has become the accepted norm for single mothers in t...
    Disponible

    16,42 €